Deuteronomium 15:11

Deuteronomium 15:11 CAB23

Want die armes sal in die land nooit ophou nie; daarom beveel ek jou en sê: Jy moet jou hand wyd oopmaak vir jou broer, vir jou arme en jou behoeftige in jou land.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 15:11