Handelinge 18:9-10

Handelinge 18:9-10 CAB23

Toe het die Here in die nag deur 'n gesig met Paulus gespreek: Wees nie bevrees nie, maar spreek en swyg nie. Want Ek is met jou, en niemand sal jou aanval om jou kwaad aan te doen nie, want Ek het baie mense in hierdie stad.