Handelinge 10:44-46

Handelinge 10:44-46 CAB23

Terwyl Petrus nog hierdie woorde gespreek het, het die Heilige Gees op almal geval wat die woord gehoor het. En die gelowiges uit die besnydenis was verbaas, almal wat saam met Petrus gekom het, omdat die gawe van die Heilige Gees ook op die heidene uitgestort is. Want hulle het gehoor hoe hulle in tale spreek en God groot maak. Toe antwoord Petrus

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 10:44-46