Jesaja 40:28-29

Jesaja 40:28-29 AFR20

Weet jy dit nie? Het jy dit nie gehoor nie? 'n Ewige God is die HERE, Skepper van die eindes van die aarde. Hy word nie moeg nie, Hy raak nie afgemat nie – ondeurgrondelik is sy insig. Dit is Hy wat vermoeides krag gee, wat lewenskrag vermeerder vir dié wat geen vermoëns het nie.

Video for Jesaja 40:28-29