Genesis 33:17

Genesis 33:17 AFR20

Maar Jakob het na Sukkot getrek. Hy het vir hom 'n huis gebou en vir sy vee takkrale gemaak. Daarom het hy die plek Sukkot genoem.

Video for Genesis 33:17