Eksodus 20:12-13

Eksodus 20:12-13 AFR20

Behandel jou vader en jou moeder met eerbied, sodat jy lank kan leef op die grond wat die HERE jou God vir jou gaan gee. Jy mag nie moord pleeg nie.

Video vir Eksodus 20:12-13