Eksodus 14:29-31

Eksodus 14:29-31 AFR20

Die Israeliete het deur die middel van die see op droë grond getrek, terwyl die water vir hulle 'n muur was aan hulle linker- en regterkant. Die HERE het Israel op daardie dag uit die hand van die Egiptenare verlos. Israel het die Egiptenare dood sien lê aan die kant van die see. Toe Israel die magtige daad sien wat die HERE teen Egipte gedoen het, het die volk vir die HERE ontsag gehad en hulle vertroue in die HERE en in sy dienskneg, Moses, gestel.

Video for Eksodus 14:29-31

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 14:29-31