Handelinge 2:24

Handelinge 2:24 AFR20

God het Hom egter laat opstaan en van die lyding van die dood bevry, omdat dit onmoontlik was dat Hy deur die dood vasgehou word.