2 Konings 12:10-11

2 Konings 12:10-11 AFR20

Sodra hulle gesien het dat daar baie geld in die kis is, het die sekretaris van die koning saam met die hoëpriester opgegaan na die tempel, die geld in 'n sak toegebind, en die geld getel wat in die huis van die HERE gevind is. Hulle het die geld, waarvan die waarde vasgestel is, oorhandig aan die voormanne wat by die huis van die HERE aangestel was. Hulle het dit dan uitgekeer aan die skrynwerkers en bouers wat aan die huis van die HERE gewerk het