2 Korinthiërs 10:4-5

2 Korinthiërs 10:4-5 AFR20

Die wapens van ons stryd is immers nie menslik nie, maar, danksy God, kragtig om sterk vestings af te breek, redenasies te vernietig, en ook elke skans wat opgerig word teen die kennis van God. Ook neem ons elke gedagte gevange tot gehoorsaamheid aan Christus

Video for 2 Korinthiërs 10:4-5