2 Korinthiërs 10:3-6

2 Korinthiërs 10:3-6 AFR20

Want al tree ons in menslike swakheid op, voer ons die stryd nie in menslike swakheid nie. Die wapens van ons stryd is immers nie menslik nie, maar, danksy God, kragtig om sterk vestings af te breek, redenasies te vernietig, en ook elke skans wat opgerig word teen die kennis van God. Ook neem ons elke gedagte gevange tot gehoorsaamheid aan Christus, en staan gereed om elke ongehoorsaamheid te straf, tot wanneer julle volledig gehoorsaam sal wees.

Video for 2 Korinthiërs 10:3-6