Psalms 94:17-19

Psalms 94:17-19 ABA

As die Here nie vir my gehelp het nie, dan was ek lank gelede dood. Ek het gedink my voete gly, maar U het gedoen wat U belowe het, U het my regop gehou. Ek was baie bekommerd, maar U het dinge vir my verander en U het my bly laat word.