Jesaja 62:6-7

Jesaja 62:6-7 ABA

“Jerusalem, Ek het wagte op jou mure gesit, en hulle moet nooit stilbly nie, elke dag en nag.” Julle wat sê die Here is julle God, julle moenie stilbly nie, julle moet aanhou om vir die Here te vra totdat Hy Jerusalem sterk gemaak het, die stad oor wie almal op die aarde sing.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 62:6-7