Eksodus 9:18-19

Eksodus 9:18-19 ABA

Ek sal môre baie hael stuur. Dit het nog nooit in Egipte so baie gehael nie, van die begin af tot vandag toe. Jy moet nou jou bokke en jou ander diere na 'n veilige plek neem, ook al jou goed wat buite in die veld is. Die hael sal val op al die mense en diere in die veld, op almal wat nie onder 'n dak is nie. Die hael sal hulle doodslaan.”

Video for Eksodus 9:18-19