Maar, vriende, julle moenie moeg word om goed te doen nie. As iemand nie luister na wat ons in hierdie brief skryf nie, dan moet julle vir almal sê wie hy is. Julle moet hom alleen los sodat hy kan skaam word. Maar julle moenie sy vyande wees nie. Julle moet met hom raas soos julle met 'n broer sal raas.
Lees 2 Tessalonisense 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Tessalonisense 3:13-15
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's