2 Tessalonisense 2:4

2 Tessalonisense 2:4 ABA

Hierdie leier sal teen alles wees wat God doen. Hy sal sê hy is belangriker as God of die gode, belangriker as enige iets wat mense aanbid. Hy sal ook in die tempel van God gaan sit en maak of hy God is.

Video for 2 Tessalonisense 2:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Tessalonisense 2:4