2 Korintiërs 3:2-3

2 Korintiërs 3:2-3 ABA

Júlle is ons brief. Christus het hierdie brief op ons harte geskryf, en al die mense ken hierdie brief en hulle lees dit. Julle wys duidelik dat julle 'n brief van Christus is. En Christus het vir ons gebruik om hierdie brief te skryf. Ons het nie die brief met ink geskryf nie. Nee, die Gees van God, God wat lewe, het dit geskryf. Hy het dit nie op plat klippe geskryf nie, maar op mense se harte.

Video for 2 Korintiërs 3:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 3:2-3