1 Tessalonisense 5:14-17

1 Tessalonisense 5:14-17 ABA

Vriende, ons vra vir julle baie mooi, julle moet ernstig praat met die mense wat lui is. Julle moet die mense wat maklik moedeloos word, help en bemoedig. Julle moet die mense help wat nie sterk glo nie. Julle moet geduldig wees met almal. As iemand slegte dinge gedoen het aan jou, dan moet jy nie ook slegte dinge doen aan hom nie. Julle moet keer sodat niemand dit doen nie. Julle moet altyd goeie dinge probeer doen vir mekaar en vir al die mense. Julle moet altyd bly wees. Julle moenie ophou bid nie.

Video for 1 Tessalonisense 5:14-17

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Tessalonisense 5:14-17