SAGARIA 7:10

SAGARIA 7:10 NLV

Moenie die weduwees, die weeskinders, die vreemdelinge en die armes verdruk nie. Moenie bose planne teen mekaar beplan nie.