PSALMS 29:3-4

PSALMS 29:3-4 NLV

Die stem van die HERE weerklink oor die waters. Die God van heerlikheid donder. Die HERE is op die magtige waters. Die stem van die HERE is magtig. Die stem van die HERE is vol majesteit.