MARKUS 4:13-15

MARKUS 4:13-15 NLV

Hy sê toe vir hulle: “As julle nie hierdie gelykenis verstaan nie, hoe sal julle al die ander begryp wat Ek vir julle gaan vertel? Die boer waarvan Ek julle vertel het, is die een wat die saad van die woord uitstrooi. Hulle by wie die saad op die voetpaadjie val, staan vir die mense wat die woord hoor, maar dan kom Satan dadelik en vat die woord wat op hulle lewens gesaai is, weg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 4:13-15