JEREMIA 24:9

JEREMIA 24:9 NLV

Ek sal hulle ’n verskrikking en ’n onheil maak vir al die volke van die wêreld. In al die lande waarheen Ek hulle sal versprei, sal mense hulle verag en met hulle spot. Hulle sal grappe oor hulle maak en sê: So lyk mense wat vervloek is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 24:9