JESAJA 40:28-29

JESAJA 40:28-29 NLV

Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die HERE van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. Hy gee krag aan dié wat moeg is. Hy maak die kragteloses sterk.

Video for JESAJA 40:28-29