JESAJA 1:1-3

JESAJA 1:1-3 NLV

Hier is die visioene wat Jesaja seun van Amos oor Juda en Jerusalem gesien het. Dit was in die tyd dat Ussia, Jotam, Agas en Hiskia konings van Juda was. Luister, hemele! Luister, aarde! Dit is wat die HERE sê: “Die kinders wat Ek grootgemaak en versorg het, het teen My gerebelleer. Selfs die bees ken sy eienaar en die donkie die krip van sy baas, maar my volk Israel weet nie, my volk verstaan niks.”