GENESIS 42:16

GENESIS 42:16 NLV

Een van julle moet julle broer gaan haal. Ek sal die ander hier in die tronk aanhou. Dan sal ek kan vasstel of julle storie waar is of nie. As dit blyk dat julle nie ’n jonger broer het nie, sal ek weet julle is spioene.”

Video for GENESIS 42:16