GENESIS 40:1-4

GENESIS 40:1-4 NLV

Na ’n tyd het die hoof van die koning se skinkers en die hoof van sy bakkers teen hom oortree. Die farao was baie ontevrede met die twee amptenare en het hulle in dieselfde tronk gegooi waar Josef was. Dit was die tronk van die hoof van Farao se lyfwag. Die hoof van die lyfwag het Josef aangestel om hulle te bedien. Toe hulle al vir geruime tyd in aanhouding was

Video vir GENESIS 40:1-4