GENESIS 15:5-6

GENESIS 15:5-6 NLV

Daarop neem die HERE Abram na buite toe en sê: “Kyk op na die naghemel en tel die sterre. Kan jy hulle tel? Net so baie sal jou nageslag wees!” Abram het op die HERE vertrou en die HERE het hom as regverdig gereken.

Video for GENESIS 15:5-6