GENESIS 12:1

GENESIS 12:1 NLV

Die HERE het vir Abram gesê: “Trek weg uit jou land, weg van jou familie en jou ouerhuis en gaan na die land wat Ek jou sal aanwys.