EKSODUS 4:1

EKSODUS 4:1 NLV

Moses het egter bly teëstribbel: “En as hulle my nie glo nie? Hulle sal nie doen wat ek vir hulle sê nie. Hulle sal sommer sê: ‘Jy het nie regtig die HERE ontmoet nie.’”

Video vir EKSODUS 4:1