2 TIMOTEUS 2:3-4

2 TIMOTEUS 2:3-4 NLV

Verduur saam met my lyding soos ’n goeie soldaat van Christus Jesus. Geen soldaat raak verstrengeld in die beslommernisse van hierdie lewe nie, want dan kan hy die een wat hom vir sy leër gewerf het, nie tevrede stel nie.

Video for 2 TIMOTEUS 2:3-4

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TIMOTEUS 2:3-4