2 KONINGS 12:10-11

2 KONINGS 12:10-11 NLV

Telkens wanneer die kis vol geld was, het die sekretaris van die koning en die hoëpriester die geld wat na die tempel van die HERE gebring is, getel en in sakke gesit. Daarna het hulle die geld aan die opsieners van die bouery gegee. Hulle, weer, het dit gebruik om die werkers wat die tempel van die HERE herstel het, te betaal. Daar was skrynwerkers en bouers