Ons ken maar net ten dele en ons profeteer maar net ten dele. Wanneer die volmaakte egter gekom het, sal al die onvolmaakte uitgedien wees. Toe ek nog klein was, het ek gepraat soos ’n kind, gedink soos ’n kind, geredeneer soos ’n kind. Maar noudat ek volwasse is, het ek die dinge van ’n kind ontgroei. Nou sien ons dinge nog net vaagweg soos in ’n dowwe spieël, maar eendag sal alles vir ons glashelder wees. Nou verstaan ek net ten dele, maar eendag sal ek ten volle verstaan, net soos God my nou ten volle verstaan.
Lees 1 KORINTIËRS 13
Luister na 1 KORINTIËRS 13
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KORINTIËRS 13:9-12
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's