1
Job 28:28
Bybel vir almal
En toe het Hy vir die mense gesê: Wysheid is om die Here te respekteer en te dien. As jy verstandig wil wees, dan moet jy nie verkeerd doen nie.”
Vergelyk
Verken Job 28:28
2
Job 28:12-13
Maar die wysheid, waar kry 'n mens dit? Waar kan jy leer om verstandig te wees? Mense weet nie hoe kosbaar die wysheid is nie, en jy sal dit nie in hierdie wêreld kry nie.
Verken Job 28:12-13
3
Job 28:20-21
Maar die wysheid, van waar kom dit? Waar kan jy leer om verstandig te wees? Niks wat lewe, kan die wysheid sien nie, ook nie die voëls in die lug nie.
Verken Job 28:20-21
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's