← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 45:1

Herbou 'n Huwelik Beter As Nuut
7 Dae
'n Huwelik is harde werk. Dinge verloop egter nie altyd so glad as wat ons hoop nie. As jy in jou huwelik worstel as gevolg van verraad, of jare se verwaarlosing, kan jy steeds jou huwelik red. Hierdie leesplan is slegs sewe dae lank, maar vir meer inspirasie kan jy Cindy se boek "Rebuilding A Marriage Better Than New" lees.