II KORINTHIËRS 3:6
II KORINTHIËRS 3:6 AFR53
wat ons ook bekwaam gemaak het as dienaars van 'n nuwe testament, nie van die letter nie, maar van die gees; want die letter maak dood, maar die gees maak lewend.