Ek sal God se Naam loof met sang, Hom met danksegging verheerlik. Die HERE verkies dit bo bulle en bo ’n volmaakte offerdier. Die verdruktes sal dit sien en bly wees. Laat almal wat God dien, weer moed skep, want die HERE hoor dié in nood, en vergeet nie sy mense wat in aanhouding is nie.
Share
Read PSALMS 69
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos