Die HERE is my sterkte en my beskerming; Hy het my redder geword. Vreugdeliedere van redding word gesing in die tente van die regverdiges. Die HERE se regterhand het roemryke dinge gedoen. Die HERE se regterhand is triomfantlik omhoog. Die HERE se regterhand het roemryke dinge gedoen. Ek sal nie sterf nie, maar lewe, en van die HERE se werke vertel. Die HERE het my swaar gestraf, maar nie aan die dood oorgegee nie. Maak oop vir my die poorte van regverdigheid, dan sal ek ingaan en die HERE loof. Dit is die poort na die HERE; die regverdiges gaan hier in.
Share
Read PSALMS 118
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos