NG Jubilaté

Erediens 13 Julie 2025 - Onder Nuwe Bestuur
Welkom by die geleentheid. Prediker: Ds. Waldo Niemandt Tema: Onder Nuwe Bestuur Teks: Kolossense 1:3-12
Locations & Times
NG Jubilaté
5 Reaper St, Farrarmere, Benoni, 1501, South Africa
Sunday 8:00 AM
Baie Welkom by die diens
Welkom by vanoggend se erediens. Ons is bly dat jy hier saam met ons kuier.
Prediker: Ds. Waldo Niemandt
Tema: Onder Nuwe Bestuur
Teks: Kolossense 1:3-12
Prediker: Ds. Waldo Niemandt
Tema: Onder Nuwe Bestuur
Teks: Kolossense 1:3-12
Youtube Uitsending
Hier kan jy die Erediens saam volg. Subscribe gerus op die kanaal en druk die "klokkie" op die blad om 'n kennisgeweing te ontvang elke keer wat ons 'n nuwe video oplaai!
https://www.youtube.com/c/JubilateGemeenteFacebook Page en Lewendige uitsending
Jy is welkom om op facebook in te skakel vir die lewendige uitsending. Like ons blad en kuier saam, Share gerus en Comment sodat ons van jou kan hoor.
https://www.facebook.com/jubilategemeente/





Kollekte en bydraes
Baie dankie vir elkeen wat steeds gee. Hier kan u die zapper skakel gebruik om so ook u bydrae te gee. U kan ook gebruik maak van EFT's na die volgende rekening:ABSA Bank. Rek no. 408 415 3209. Tak kode. 632 005
https://zapper.com/url/TvMz1pTMh7Vrede vir julle!
Dankie dat jy vanoggend deel was van die geleentheid.
Mag jy 'n geseënde week verder hê.
Mag jy 'n geseënde week verder hê.