Dei Gratia
KERSFEES KOM [1] - Chrisus het Gekom
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
VERKEERDE GESLAG
MAAR KERSFEES KOM…
MATT 1:18 [NLV]
DIT IS HOE JESUS GEBORE IS: MARIA, SY MA, WAS VERLOOF AAN JOSEF. NOG VOOR HULLE GETROUD IS EN HULLE INTIEM VERKEER HET, HET DIT GEBLYK DAT SY VERWAGTEND WAS. DIE HEILIGE GEES HET DIE BABA IN HAAR VERWEK.

MATT 1:20–23 [NLV]
DIE KINDJIE WAT SY DRA, IS VERWEK DEUR DIE HEILIGE GEES.
SY SAL AAN ’N SEUN GEBOORTE GEE, EN JY MOET HOM JESUS NOEM, WANT HY SAL SY VOLK VAN HULLE SONDES RED.” DIT ALLES HET GEBEUR OM DIE HERE SE BOODSKAP DEUR DIE PROFEET TE LAAT UITKOM:
“DIE MAAGD SAL SWANGER WORD! SY SAL AAN ’N SEUN GEBOORTE GEE. EN DIE MENSE SAL HOM IMMANUEL NOEM.”
(HIERDIE NAAM BETEKEN: GOD IS BY ONS.)

DEUR DIE HEILIGE GEES…
TIT 3:3–7 [NLV]
EENS OP ’N TYD WAS ONS OOK DWAAS EN ONGEHOORSAAM. ONS WAS VERLEI EN VERSLAAF AAN BAIE BEGEERTES EN ALLERLEI BOSE PLESIERE. ONS HET ONS LEWENS DEURGEBRING IN BOOSHEID EN JALOESIE. ONS HET ANDER GEHAAT EN WAS SELF HAATLIK.
TOE HET DIE GOEDHEID VAN GOD ONS VERLOSSER EN SY LIEFDE VIR MENSE EGTER OP DIE TONEEL VERSKYN. HY HET ONS VERLOS, NIE OP GROND VAN WAT ONS GEDOEN HET VIR ONS VRYSPRAAK NIE, MAAR SLEGS OP GROND VAN SY EIE LIEFDEVOLLE GOEDHEID.
DIT HET HY VERMAG DEUR DIE REINIGING VAN DIE WEERGEBOORTE EN DEUR DIE HEILIGE GEES WAT ONS VERNUWE. HY HET DIE GEES RYKLIK OP ONS UITGESTORT OP GROND VAN WAT JESUS CHRISTUS ONS VERLOSSER GEDOEN HET.
DIE GEVOLG WAS DAT ONS VRYGESPREEK IS DEUR SY ONVERDIENDE GOEDHEID EN DAT ONS ERFGENAME GEWORD HET VAN DIE EWIGE LEWE WAAROP ONS ONS HOOP GEBOU HET.

KERSFEES SONDER DIE KRUIS HET GEEN BETEKENIS
1 PET 1:23 [NLV]
WANT JULLE IS WEDERGEBORE NIE UIT VERGANKLIKE SAAD NIE, MAAR UIT ONVERGANKLIKE, DEUR DIE LEWENDE WOORD VAN GOD WAT TOT IN EWIGHEID BLY.

JESUS IS DIE GESKENK VAN GENADE
EFES 2:8–10 [NNV]
JULLE IS UIT GENADE GERED, VERNIET EN ONVERDIEND! JULLE IS GERED OMDAT JULLE GLO. JULLE HET NIE JULLESELF GERED NIE. DIT IS 'N GESKENK WAT GOD VERNIET AAN JULLE ELKEEN GEE
JULLE IS NIE GERED DEUR DIE GOEIE DINGE WAT JULLE GEDOEN HET OM GOD TE PROBEER BEÏNDRUK NIE. NIEMAND KAN DIT WAAG OM TE SPOG OOR HULLE REDDING ASOF HULLE DIT SELF REGGEKRY OF VERDIEN HET NIE
ONS IS GOD SE MEESTERWERK. HYSELF HET ONS GESKEP DEUR CHRISTUS JESUS. VAN KOP TOT TONE IS ONS SPLINTERNUWE MENSE WAT GEMAAK IS OM AL DAARDIE GOEIE DADE TE DOEN WAT GOD VOORUIT BEPLAN HET VIR ONS OM TE DOEN.
NOU MOET ONS ONS LEWENS HIERAAN WY

WANT DIT IS HY WAT ONS VAN ONS SONDE VERLOS…
ROM 7:24–25 [NLV]
24 EK, ELLENDIGE MENS! WIE SAL MY VERLOS VAN DIE LIGGAAM VAN HIERDIE DOOD?
25 EK DANK GOD DEUR JESUS CHRISTUS, ONSE HERE!

IMMANUEL
JOH 16:8-11 [NNT]
AS HY KOM (DIE HEILIGE GEES), SAL HY DIE MENSE VAN DIE WÊRELD LAAT BESEF HOE VERKEERD HULLE IS AS DIT KOM BY DINGE SOOS SONDE, GEREGTIGHEID EN OORDEEL.
AS DIT GAAN OOR SONDE, GAAN DIT DAAROOR DAT HULLE NIE IN MY GLO NIE.
AS DIT GAAN OOR GEREGTIGHEID, GAAN DIT DAAROOR DAT EK NA MY VADER TOE TERUGGAAN EN JULLE MY NIE MEER LANGER SAL SIEN NIE.
AS DIT OOR DIE OORDEEL GAAN, GAAN DIT DAAROOR DAT GOD KLAAR DIE LEIER VAN HIERDIE WÊRELD VEROORDEEL HET.

KERSFEES HET GEKOM!
ONTVANG DIE GESKENK
DIE ONAFGEHANDELDE WERK VAN DIE AFGEHANDELDE WERK IS, EK MOET DIT KINDERLIK GLO