Dei Gratia
U Woord Is My Brood
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Expand
  • Dei Gratia
    12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
    Sunday 9:00 AM
Bonhoefer
Often we are so burdened and overwhelmed with other thoughts, images and concerns that it may take a long time before God’s Word has swept all else aside and come through.
’n Gedig oor die Woord

Yes I thought I knew my Bible
Reading piecemeal, hit or miss
Now a part of John or Matthew
Then a bit of Genesis

Certain chapters of Isiah
Certain psalms, the twenty-third.
First of Proverbs, twelfth of Romans
Yes, I thought I knew the Word.

But I found that thorough reading
Was a different thing to do
And the way was unfamiliar
When I read my Bible through.

You who like to play at Bible
Dip and dabble here and there
Just before you kneel all weary
Yawning through a hurried prayer.

You who treat this crown of writings
As you treat no other book
Just a paragraph disjointed
Just a crude impatient look.

Try a worthier procedure
Try a broad and steady view;
You will kneel in awesome wonder
When you read the Bible through.
Openbaring 10: 9-10
Ek het na die engel toe gegaan en vir hom gevra om die boekie vir my te gee. Hy sê toe vir my: “Neem dit en eet dit op. Dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit so soet soos heuning wees.” Ek het toe die boekie uit die hand van die engel gevat en dit opgeëet. In my mond was dit so soet soos heuning, maar toe ek dit insluk, het my maag bitter geword.
Josua in Josua 1: 8
Jy moet hierdie wetboek van vroeg tot laat lees. Dink dag en nag daaroor na en maak seker dat jy alles doen wat daarin geskryf staan. Dan sal dit met jou goed gaan. Dan sal jy sukses behaal.


Jeremiain Jeremia 15: 16
Here, toe U gepraat het, het ek mooi geluister en elke woord ingeneem. Wat ek gehoor het, het my baie bly gemaak.


Job 23: 12
Hy het sekere voorskrifte gegee wat ons moet navolg, en ek kom dit na. Ek vat sy woorde baie ernstig op.


2 Timoteus 3: 16
Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek, (17): sodat…


(1) Hele Skrif deur God geïnspireer
Die Bybel bestaan uit 66 boeke wat deur ongeveer 40 verskillende skrywers geskryf is. Die tydperk waaroor dit saamgestel is strek oor 15 eeue, 3 tale is gebruik en dis geskryf op 3 verskillende vastelande.
(2) “..om in die waarheid te onderrig”
• Ken self die waarheid
• Doen-dinge: lees Bybel, kleingroep, stiltetyd, lees boeke, luister podcasts, kyk DVD’s, gebed, praat met mede-gelowiges
(3) “..dwaling te bestry”
Kol 2: 8 Pas op dat niemand julle van Hom af wegvoer deur teorieë en argumente wat misleidend is nie. Dit is dinge wat berus op die oorlewering van mense, op wettiese godsdienstige reëls en nie op Christus nie
(4) “...verkeerdhede reg te stel”
Gaan om ‘n beter lewe en ook: karakter


(5) “…en ‘n regte lewenswyse te kweek,”
Voortdurende en aanhoudende groei – groei in liefde, geduld, vriendelikheid…
Ten slotte: vers 17
…sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.