Dei Gratia
LEEF INVLOEDRYK - Ons Behoort [1]
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Expand
  • Dei Gratia
    12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
    Sunday 9:30 AM

Die vreugde van ONS BEHOORT

Judah Smith
It is impossible to fulfill God’s call alone.
You cannot fulfill your purpose/plan alone.
Efesiërs 1: 3-5
Laat ons nie ophou om God, die Vader van ons Here Jesus Christus, te loof en groot te maak nie. Omdat ons Jesus s’n is, het God ons - wat eintlik niks was nie - baie belangrik kom maak. Hy het vir ons al die geestelike dinge gegee wat by God die moeite werd is vir ’n mens om te hê. Hy het ons wat aan Jesus behoort, gekies nog lank voor die wêreld gemaak is.
5. Dit alles het Hy uit liefde gedoen. Ja, Hy het vooraf besluit om ons sy eie kinders te maak. Hy het besluit om dit te doen om geen ander rede as dat Hy dit graag vir ons wou doen nie. En dit is nie sommer net ’n storie nie - Jesus Christus het kom sorg dat dit regtig gebeur.


- Verstaan die konsep “weer gebore” of “opnuut gebore” binne die konteks.
- Die lewe gaan oor ONS.
- Dit het ook familie implikasies.

Rick Warren
God has always existed in loving relationship to Himself, so He has never been lonely. He didn’t need a family – He desired one, so He devised a plan to create us, bring us into His family, and share with us all He has.
Mike Erre
Converts must understand that they are becoming members of a new race, humanity, or family.
Efesiërs 2: 15-16 en 19
Die wet van Moses met al sy gebooie en bepalings het Hy opgehef, en deur vrede te maak, het Hy in Homself dié twee, Jode en nie-Jode, tot een nuwe mensheid verenig. Deur sy dood aan die kruis het Hy 'n einde gemaak aan die vyandskap en dié twee met God versoen en tot een liggaam verenig.
Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God.
1 Kor 12: 7 en 12
Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.
Net soos die liggaam 'n eenheid is en baie lede het, en soos al die lede saam, al is hulle baie, een liggaam vorm, so is dit ook met die liggaam van Christus.


Koffiewinkel
“TOGETHER – WHAT A BEAUTIFUL PLACE TO BE”.
Onbekende persoon:
The sacred language of Islam is Arabic; the sacred language of Judaism is Hebrew; the sacred language of Christianity is the church, the body of Christ.
Matteus 16: 18
Noudat jy gesê het wie Ek is, gaan Ek ook vir jou sê wie jy regtig is. Jy is Petrus, die rots. Op hierdie rots sal Ek my kerk bou. Hierdie belydenis is so groot dat selfs nie eens die grootste magte van die hel sterk genoeg is om dit stil te maak nie.
Andy Stanley
The church has been assigned the task of exposing our neighbourhoods, communities, cities, states, and world to the grace of God. This is our mission. This is our responsibility. There is no plan B. We are it.
Verstaan die volgende:
- Elkeen uniek
- Elkeen anders
- Elkeen verskillend
- Een gemene deler: Jesus Christus en sy hart wat in jou leef