YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

O, GENADE - Weg met Skuld en Skande

O, GENADE - Weg met Skuld en Skande

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:30 AM

hey
Brene Brown: “Shame”
Shame is an “intensely painful feeling or experience of believing that we are flawed and therefore unworthy of love and belonging.”
It's an emotion that affects all of us and profoundly shapes the way we interact in the world.
Brene Brown: Guilt
It’s holding something we’ve done or failed to do up against our values and feeling psychological discomfort.
Christine Caine:
Guilt says: “You’ve done something bad.” Shame says: “You are bad.”
Guilt is about my do. Shame is about my who.
Galasiërs 5: 1
Christus het ons vrygemaak om werklik vryte wees. Staan dan vas in hierdie vryheid en moet julle nie weer onder 'n slawejuk laat indwing nie.
Gevolge:
Feel unworthy
I tried to hide
You feel small
You feel flawed
You feel not good enough
Cannot receive God’s unconditional love
Feel “less than”
Pushes you down
Overachieve, perform
Genesis 2: 25 en 3: 7-8
Hulle twee, die mens en sy vrou, was kaal, maar hulle was nie skaam nie.

Hulle altwee se oë gaan toe oop, en hulle besef dat hulle kaal is. Toe werk hulle vyeblare aanmekaar en hang dit om vir klere. Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuinwandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin.
Markus 5: 25-26
Daar was ook 'n vrou wat al twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het. Sy het baie gely onder die behandeling van talle dokters en het alles wat sy gehad het, daaraan bestee.
Markus 5: 27-30
Sy het van Jesus gehoor en in die gedrang nader gekom en van agter af aan sy klere geraak, want sy het gedink: as ek maar net aan sy klere kan raak, sal ek gesond word. En dadelik het die bron van haa rbloedvloeiing opgedroog,…….. Jesus het ook self onmiddellik geweet dat daar van Hom krag uitgegaan het. Hy het Hom in die gedrang om gedraaien gevra: “Wie het aan my klere geraak?”
Markus 5: 33-34
Die vrou het geskrik en gestaan en bewe, want sy het besef wat met haar gebeur het. Sy het toe voor Hom op haar knieë kom val en vir Hom haar hele geskiedenis vertel. Daarna sê Hy vir haar: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. Wees vir goed van jou kwaal genees!”
Lees Joh 10: 10 binne die konteks
'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy