Dei Gratia
Bou Jou WEERSTAND Op
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Expand
  • Dei Gratia
    12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
    Sunday 9:30 AM
Jy is sterker as wat jy dink…
I KORINTHIËRS 10:13 AFR53
“Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie, maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sa lkan verdra.”
Ingestel om “Sag” te wees….
GENESIS 3:1 AFR83
“Die slang was listiger as al die wilde diere wat deur die Here God gemaak is en het vir die vrou gevra: “Het God werklik gesê...?”
LUKAS 22:42 AFR83
“Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My a fweg. Laat nogtans nie my wil nie maar u wil geskied!”
Jy kan, want Jesus in jou kan…
FILIPPENSE 4:13
“Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.”