YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

VOLFOKUS - Om onafgeleid  te lewe [4]

VOLFOKUS - Om onafgeleid te lewe [4]

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:30 AM

hey
Maak klaar... strek jou uit na wat voor is
Jesaja 43: 18
Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie.
Moenie die ”tyre” mis nie
• Dissosiasie en ontkenning
• Trauma (Kinderjare, “Abuse”/misbruik, misdaad…)
• Skuldgevoelens en “shame” – een van twee kante
• Bitterheid, woede, onvergifnis
• Rou, hartseer… tyd, professionele hulp
• Onafgehandelde gesprekke
• Maak klaar met die seisoen – kry “closure”
hey
Jesaja 43: 19
“Kyk, ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom. Ek maak in die woestyn ‘n pad. Ek laat in die droë wêreld riviere ontspring.”
Eers dan (na die ”tyre”)
Fil 3: 13-14
Broers, ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is.
Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus.
Paulus – wat bedoel hy?
• Tarsis, ryk, Fariseër, beste onderwys, Jood en Romeinse burger...
• Besig met ’n wedloop – oog op wenstreep
• Ook die Hebreërs skrywer in Hebreërs 12
Ten slotte

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy