Invloed Kerk

Die Ou Bekendes | Onse Vader
Ons almal het al liedjies gesing en jare daarna eers besef dit was die verkeerde lirieke. In die reeks kyk ons na die bekende verse wat ons ken, maar dalk nie reg verstaan nie.
Locations & Times
Boskerk
Mbombela, South Africa
Sunday 9:30 AM
Eerste U naam, U koninkryk, U wil en dan gee ons, vergewe ons, lei ons, bevry ons
“No one ever loses by what he sacrifices for the Father” Andrew Murray
