YouVersion Logo
Search Icon

Invloed Kerk

Hou boek van die goeie | Twee word Een

Hou boek van die goeie | Twee word Een

Die Bybel sê ons mag nie die boek van die kwaad hou nie, maar dit sê nie jy mag nie die boek van die goeie hou nie. Leer hoe om die regte dinge te meet sodat jy en jou eggenoot een kan word.

Locations & Times

Invloed Kerk

1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa

Sunday 8:30 AM

Hou boek van die goeie

GENESIS 2:24

LUKAS 6:37-38

BnB
Behoeftes & Begeertes
Meet wat jy in sit, nie wat jy uit kry nie?

MARKUS 10:51

As jy nie kan nee sê vir jouself nie, kan jy nie ja sê vir jou eggenoot nie
3 moontlikhede hoekom ons nie BnB’s vervul nie
1. Ons prioritiseer dit nie
2. Ons maak dit nie bekend nie
3. Ons is nie gesond nie
Een van die beste dinge wat jy kan doen vir jou huwelik is om na jouself te kyk

Maak 'n Bydrae

Baie dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy