Invloed Kerk
Dubbel Porsie | Guns van God
Almal soek God se guns, maar wat van ‘n dubbel porsie? Guns sal jou volg, maar ‘n dubbel porsie is iets wat jy moet volg. Posisioneer jou lewe om God se beste te beleef.
Locations & Times
Invloed Kerk
1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
Sunday 8:30 AM
Dubbel Porsie
Guns sal jou volg, maar ‘n dubbel porsie is iets wat jy moet volg.
1. Identifiseer
2. Idees
3. Inisieer
Dalk is jou dubbel porsie een gesprek weg!
Ons is nie volgelinge van guns nie, maar ons is volgelinge van Jesus