Besprekingsvrae:
1. Hoe gaan ek gefokus bly op God in 2021? M.a.w. hoe gaan ek daardie uitkyk op wie God is en wat Hy doen behou deur my daaglikse lewe hierdie jaar?
2. Hoe gaan ek God en mense ‘n prioriteit maak die jaar?
3. Wat moet ek vir die Here oorgee en wat kan ek van my kant doen die jaar?