YouVersion Logo
Search Icon

Invloed Kerk

Nuwe Begin | 2021

Nuwe Begin | 2021

Wanneer ons ons afhanklikheid van God besef en die dinge neerlê wat ons weghou van Hom, sal Hy ons harte opnuut sag maak en nuwe lewe deur ons voortbring.

Locations & Times

Invloed Kerk

1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa

Sunday 8:30 AM

Nuwejaars voorneme, hoe lank hou dit nie?
Hoe iets 'nuut' ons goed laat voel

JAKOBUS 4:13-15

Absurd: Om dieselfde ding oor en oor te doen en 'n ander resultaat te verwag
Beteken dit nie dalk in 2021, dat ons in ons verhouding met God, Hom nie moet soek op 'n nuwe manier nie?
Hoe doen ons dit?

Matteus 6:33-34

Soek hom eerste in alles
Voorbeelde in die Bybel:
Die vrou met duur parfuum oor Jesus se hoof gegooi voor sy dood
Petrus het uit die boot geklim
1. Iets nuuts gedoen
2. Hulle afhanklikheid van God besef
Nie die ryk jong man nie!

LUKAS 18:18-23

Hoe lyk dit prakties?
Vermy 'n nuwe 'god'
Ontvang nuwe Genesing

PSALMS 26:2-3

Seën 'n nuwe Persoon


'n Nuwe Naam
hey

Maak 'n Bydrae

Baie dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy