YouVersion Logo
Search Icon

Invloed Kerk

Vandag is die Dag | Praat God se Taal

Vandag is die Dag | Praat God se Taal

God soek nie groot geloof nie, maar eerder net konstante geloof. Hoe kan ons dit reg kry om ons geloof te behou? "Vandag is die dag", dié sin is baie meer as net 'n bekende gesegde. Dis die begin van geloof!

Locations & Times

Invloed Kerk

1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa

Sunday 8:30 AM

PSALMS 118:24

Verhaal van God se dogter

MARKUS 5:25-29

1. Konstante Geloof
God begeer nie groot geloof nie, net konstante geloof.
2. Karakter Genees

MARKUS 5:30-32

MARKUS 5:33

Haar liggaam is genees, maar haar siel bloei nog

MARKUS 5:34

Kleingroepe

Stel jy belang om 'n kleingroep by te woon of om een te lei?<br>Kontak Morne by 0827233794 of morne@invloedkerk.org.za

Maak 'n Bydrae

Dankie vir jou bydrae. Dit maak 'n verskil in God se Koninkryk.

https://invloedkerk.org.za/gee/

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy